Sensei Madelein,
‘n 5e dan karateka, getroud met Johan van Tonder
en doen reeds die afgelope 31 jaar karate.
Sy tree op as
nasionale afrigter tydens internasionale
kampioenskappe en is ‘n skeidsregter tydens
nasionale KWF kampioenskappe.
Sy is die Noordwes
Pukke se bestuurder tydens die jaarlikse USSA
kampioenskappe.
Sy het Suid-Afrika
al verskeie kere in KWF, JKA, asook die
Proteaspan verteenwoordig. Sy het al 2 silwer en
1 brons medalje in die senior afdeling tydens
internasionale KWF kampioenskappe gewen. |